Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
Ricus Nel
Guitar
Helmut Meyer
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Adolf Vorster
Composer
Niel Schoombee
Lyrics
Roux Cloete
Composer
Neil Somers
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
My stem kon jy nie hoor nie
My woorde 'n gevangene
Van my note beroof
Maar jy’t langs my geloop
My deure was nooit gesluit nie
En jou liefde't my nooit verwyt nie
Dit was droog in my mond
Maar die reën het gekom
Goue koring in ons hartsland
Deur die droogte was jy aan my kant
En jy wys my die beloofdeland
Want hy loop deur jou en my
Goue koring in ons hartsland
Al die vure kon dit nie laat brand
Plant ons spore diep in hierdie sand
Hier sal ons bly sal ons bly
In ons hartsland
Wat jy saai sal stroop
As die water daardeur loop
En die berge sal vir jou skree
Sal jou stem vir jou terug gee
Waai die winde van verandering
Toe ek kyk sien ek die hoop daarin
Saam met jou geloop
Met die stof die tyd gekoop
Goue koring in ons hartsland
Deur die droogte was jy aan my kant
En jy wys my die beloofdeland
Want hy loop deur jou en my
Goue koring in ons hartsland
Al die vure kon dit nie laat brand
Plant ons spore diep in hierdie sand
Hier sal ons bly sal ons bly
In ons hartsland
Op ons knieë
Tree vir tree
Ons sal mos nooit opgee
Vir hierdie hartsland
Goue koring in ons hartsland
Deur die droogte was jy aan my kant
En jy wys my die beloofdeland
Want hy loop deur jou en my
Goue koring in ons hartsland
Al die vure kon dit nie laat brand
Plant ons spore diep in hierdie sand
Hier sal ons bly sal ons bly
In ons hartsland
Vir ons hartsland
Written by: Adolf Vorster, Neil Somers, Niel Schoombee, Roux Cloete