Featured In
Top Songs By Andriëtte
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Vocals
Murray Lubbe
Keyboards
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
Dis alles in jou hande
En môre lê en wag
Dis alles net genade
Die son in elke dag
Ek wens vir jou net liefde
Vergeet van al die seer
Want weg is al die nag, ’n Nuwe droom wat wag
Die pyn leef nie meer
Dis net ’n druppel in die see
Sien die nuwe dag en wat dit vir jou kan gee
Laat die waters van rus oor jou hart vloei
Want die pyn leef nie meer
Dis net ’n gister dis verby
In die sonlig is dit net ek en jy
En al die hartseer is nie meer, sê die woorde nooit weer
Dis net ’n druppel in die see
Ek leer uit my verlede
Wat regtig waarheid is
Die grys in my gedagtes
Is lankal uitgewis
Begin dan nou van voor af
Om in jou droom te glo
Dis nooit vir jou te laat, om met jou hart praat
Al het jy seer gehad
Dis net ’n druppel in die see
Sien die nuwe dag en wat dit vir jou kan gee
Laat die waters van rus oor jou hart vloei
Want die pyn leef nie meer
Dis net ’n gister dis verby
In die sonlig is net ek en jy
En al die hartseer is nie meer, sê die woorde nooit weer
Dis net ’n druppel in die see
Hoor die stem van liefde wat jou roep vandag
Wees die ware jy, daar’s niks om voor te wag
Dis net ’n druppel in die see
Sien die nuwe dag en wat dit vir jou kan gee
Laat die waters van rus oor jou hart vloei
Want die pyn leef nie meer
Dis net ’n gister dis verby
In die sonlig is net ek en jy
En al die hartseer is nie meer, sê die woorde nooit weer
Dis net ’n druppel in die see
En al die hartseer is nie meer, sê die woorde nooit weer
Dis net ’n druppel in die see
Written by: Rudi Claase