Music Video

Juanita du Plessis - Engel Van My Hart (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Watch Juanita du Plessis - Engel Van My Hart (OFFICIAL MUSIC VIDEO) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Ek wonder wat het ek ooit gedoen
Om jou te verdien
Het jy dalk my hart deur die oë
Van die hemel raak gesien
Want nooit in my lewe het ek gedink
Dat iemand my
So lief kan hê soos jy
ʼn Engel gestuur vir my
Jy's die wind
Hier onder my vlerke
Wat my hoog hou
In die lug hou
Jy's die vuur
Wat brand in my
Sodat ek kan skyn
Met jou krag en sterkte
Leer jy my om te lewe
Jy's die rede
Jy's die engel van my hart
Want jy glo in my
Die kalmte spoel oor my
As jy naby my is
Jou arms bly die hawe
Waar ek veilig rus
Om elke myl saam met my te loop
Te glo en hoop
Dat ek my drome kry, dis jy
ʼn Engel gestuur vir my
Jy's die wind
Hier onder my vlerke
Wat my hoog hou
In die lug hou
Jy's die vuur
Wat brand in my
Sodat ek kan skyn
Met jou krag en sterkte
Leer jy my om te lewe
Jy's die rede
Jy's die engel van my hart
Die engel van my hart
Jy's die wind
Hier onder my vlerke
Wat my hoog hou
In die lug hou
Jy's die vuur
Wat brand in my
Sodat ek kan skyn
Met jou krag en sterkte
Leer jy my om te lewe
Jy's die rede
Jy's die engel van my hart
Want jy glo in my
Jy's die engel van my hart
Want jy glo in my
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out