Music Video

Jan Blohm - Breyten se Brief (Offisiële Musiekvideo)
Watch Jan Blohm - Breyten se Brief (Offisiële Musiekvideo) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Blohm
Jan Blohm
Lyrics

Lyrics

[Verse 1]
As ek vlug in die wind
Word ek die donker se kind
En belydenis die bind my met jou tangerine roos tintlint
Word wakker, word wakker
Met die newspapergrappe
Vat my ver weg van jou
In Jazz cafe se Omo
[Verse 2]
So wals my my lief
Laat my in angels believe
Ek het gesê jy is die son in Breyten se brief
Want hy maak ons huil
Maar jy maak my sien
[Verse 3]
Sunnyside se poems dryf my sweet sherry toe
Het jy 'n clue my baby blue?
My Rosey so true
En daar's dors in die tyd
Sing die Kaap se wind suid
Kom lê in my arms
Ek het als weggesmyt
[Verse 4]
Maar wals my my lief
Laat my in angels believe
Ek het gesê jy is die son in Breyten se brief
Want hy maak ons huil
Maar jy maak my sien
[Verse 5]
En ek skryf jou gedig
Jakaranda in die reën
En die volmaan's eers blind kind
Sy's happy jy's nou clean
Laat my klim om die glimlig
Heel aand wag
Hierdie visions van jou
My Venus se blouvrou
[Verse 6]
Maar wals my my lief
Laat my in angels believe
Ek het gesê jy is die son in Breyten se brief
Want hy maak ons huil
Maar jy maak my sien
[Verse 7]
So vlug-vlug my kind
In die blou lug my kind
So vlug-vlug my kind
In die blou lug my kind
Written by: Jan Blohm
instagramSharePathic_arrow_out