Top Songs By Gian Groen
Credits
PERFORMING ARTISTS
Gian Groen
Performer
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Gideon Michiel Andries Hanekom
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Producer
Lyrics
Ons vellies staan replant in hierdie Afrika grond… Niks sal ons ooit laat kantel nie.
Ons drome dans heuglik oor hierde aarde rond… Niks sal dit ooit verander nie.
En onns vlae sal wapper vir ons Moedertaal…. ‘n Vuurwarm ode ….
Vir Afrikaans… Ek’s n vollebors Afrikaner Afrikaans…n Vollebors Afrikaner.
Die stemme van 44 ander net soos ons… hang saam hier om die vure.
Ons almal leef saam hier in die Afrika son… selfs in die laaste ure.
En ons vlae sal wapper vir ons Moedertaal… ʼn Vuurwarm ode.
Vir Afrikaans… Ek’s n vollebors Afrikaner
Afrikaans… n Vollebors Afrikaner.
Hierdie taal waarin ek foute maak…… Die taal waarin ek droom……………….. Die Taal waarin ek liefhet……..
Is Afrikaans, Ek’s n vollebors Afrikaner. Afrikaans…n Vollebors Afrikaner
Vollebors… vollebors ….vollebors
Vollebors… vollebors ….vollebors
Written by: Gideon Michiel Andries Hanekom