Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
Hiram Koopman
Hiram Koopman
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Spoegwolf
Spoegwolf
Songwriter

Lyrics

As ons alles in die vloed verloor
As niemand hierdie songs wil hoor nie
Sal jy 'n plekkie kry in die son
Lief, ons kan dans hier
Jy kan nog dans hier
En die oomblik draai om en om, my kind
Pyn word kuns
Kuns word wind
En die wêreld draai om en om en ons
Ons val neer
Een vir een
En die klokke swaai heen en weer en ek
Ek soek jou hier
Hier by my
En as ons alles teen mekaar verloor
En net ons lywe in die koue oorhet
Kan jy 'n plekkie kry in die son
My lief, ons kan dans hier
Jy kan nog dans hier
En die oomblik draai om en om, my kind
Pyn word kuns
Kuns word wind
En die wêreld draai om en om en ons
Ons val neer
Een vir een
En die klokke swaai heen en weer en ek
Ek soek jou hier
Hier by my
Written by: Spoegwolf
instagramSharePathic_arrow_out