Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ghapi
Ghapi
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ghapi
Ghapi
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Twee-uur in die oggend het die mis verdwyn
Die vyand het soos skadu's in die maan verskyn
My hart het geklop, want ek het geweet dis oorlog
Soos Goliat wat troon en voor Dawid staan
Of Pretorius op sy knieë wat voor God moes gaan
Here, hier's 'n oormag wat hier voor my staan
Wat ook al gebeur, ek weet waarheen ek gaan
My vrou en my kinders is waarvoor ek veg
Die grond onder my voete is my volk se reg
My are is geweef in 'n koringland
Vir 'n oomblik sien ek weer hoe staan ons hand aan hand
Die dreun van die dromme wat my oor verdoof
Ek is nie meer bang nie, ek het net geloof
My hart klop in my keel, ek wag vir die woord, dis oorlog
Laat Goliat kom
Die Dawid binne my is reg vir hom
Siener het dit lank terug opgesom
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom
Laat Goliat kom
Siener het gesê as die ys gaan smelt
Met die inval in Europa deur die immigrant
Die weste vir die ooste teen sy wapens kan
Die boerevolk weer steier onder valse hand
Die skrif is aan die muur en as jy wakker word
Ons volk is in die middel van 'n massamoord
Die helde wat ons was, sal ons weer moet word
Die tyd sal vir ons wys dis oorlog
Laat Goliat kom
Die Dawid binne my is reg vir hom
Siener het dit lank terug opgesom
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom
Die Dawid binne my is reg vir hom
Siener het dit lank terug opgesom
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom
Laat Goliat kom
Laat Goliat kom
Die Dawid binne my is reg vir hom
Siener het dit lank terug opgesom
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom
Laat Goliat kom
Laat Goliat kom
Written by: Christoph Kotze, Ghapi, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out