Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Christia Visser
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Ruan du Plessis
Ruan du Plessis
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christia Visser
Christia Visser
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Plekke, tye, voel net soos gewoontes
Staan in rye, vryheid is verlore
Ek soek meer
Net een keer
Sterre, voete, deel 'n bietjie waansin
Stuur jou groete, hardloop in die aand in
Gaan nog hoër
Laat dit jou bekoor
Ons is hier, arms oop
Maak jou oë toe en jy hoop, glo
Staan ons op die rant van ons wildste oomblik
Net een tree
Staan ons op die rant van ons wildste oomblik
Net een tree
My hart klop in my keel
Ons breek nou elke reël
Voel hoe voel dit
Af by die rant na ons wildste oomblik
Binne, grappe, nuwe avonture
Ons is dapper, wie tel nog die ure?
Tyd vergaan
Ons is uit ons baan
Nog 'n koue, niemand kan ons keer nie
Geen geboue, mure ensomeer nie
Ek breek los
Dis wat vryheid kos
Ons is hier, arms oop
Maak jou oë toe en jy hoop, glo
Staan ons op die rant van ons wildste oomblik
Net een tree
Staan ons op die rant van ons wildste oomblik
Net een tree
My hart klop in my keel
Ons breek nou elke reël
Voel hoe voel dit
Af by die rant na ons wildste oomblik
Vat my hand, sê my vertrou jy my?
Vat my hand, sê my vertrou jy my?
Ons is hier, arms oop
Maak jou oë toe en jy hoop, glo
My hart klop in my keel
Ons breek nou elke reël
Voel hoe voel dit
Staan ons op die rant van ons wildste oomblik
Net een tree
Staan ons op die rant van ons wildste oomblik
Net een tree
My hart klop in my keel
Ons breek nou elke reël
Voel hoe voel dit
Af by die rant na ons wildste oomblik
Af by die rant na ons wildste oomblik
Af by die rant na ons wildste oomblik
Written by: Adolf Vorster, Christia Visser, Dirk van Niekerk, Don Kelly
instagramSharePathic_arrow_out