Music Video

Andriëtte - Afrikaans Het Nie Brieke Nie
Watch Andriëtte - Afrikaans Het Nie Brieke Nie on YouTube

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Andriette Norman
Andriette Norman
Composer
Emil Struwig
Emil Struwig
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

[Chorus]
Ons hou net nie van dans
Net 'n bietjie, bietjie nie maar
Baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai, maak die dansvloer oop
Ja, dis hier waar ons hoort
Dis die lewe die
Afrikaans het nie brieke nie
[Verse 1]
Wil jy loop of ry?
Of sal jy bly?
Verdien 'n aand af, net ek en jy
Los alles agter, by die huis
Ek wil vir jou 'n ding of twee gaan wys
Dis skemerlig, musiek wat begin
Die biesies bewe, kom ons val in
Die vloer is vol, die ligte blits
Kom ons bly net hier, net hier waar ons is
[Chorus]
Ons hou net nie van dans
Net 'n bietjie, bietjie nie maar
Baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai
Dis 'n lekker gevoel
Net ons weet hoe
Dis die lewe die
Afrikaans het nie brieke nie
[Chorus]
Dans net 'n bietjie, bietjie nie maar
Baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai, maak die dansvloer oop
Ja, dis hier waar ons hoort
Dis die lewe die
Afrikaans het nie brieke nie
[Verse 2]
Is jy in of uit?
Of hou jy by?
Dis net ons wat dit reg kan kry
Ek kry jou agtuur by die huis
Ek gaan vir jou 'n ding of twee gaan wys
Dis skemerlig, musiek wat begin
Die biesies bewe, kom ons val in
Die vloer is vol, die ligte blits
Kom ons bly net hier, net hier waar ons is
[Chorus]
Ons hou net nie van dans
Net 'n bietjie, bietjie nie maar
Baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai
Dis 'n lekker gevoel
Net ons weet hoe
Dis die lewe die
Afrikaans het nie brieke nie
[Chorus]
Dans net 'n bietjie, bietjie nie maar
Baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai
Maak die dansvloer oop
Ja, dis hier waar ons hoort
Dis die lewe die
Afrikaans het nie brieke nie
[Bridge]
Daar waar ons gaan, sal dit bly
Jy sal altyd ons spore kry
Dis binne ons, dis waar dit brand
Dis in ons harte, ons harte van die platteland
[Chorus]
Ons hou net nie van dans
Net 'n bietjie, bietjie nie maar
Baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai
Dis 'n lekker gevoel
Net ons weet hoe
Dis die lewe die
Afrikaans het nie brieke nie
[Chorus]
Dans net 'n bietjie, bietjie nie maar
Baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai
Maak die dansvloer oop
Ja, dis hier waar ons hoort
Dis die lewe die
Afrikaans het nie brieke nie
[Outro]
Afrikaans het nie brieke nie
Afrikaans het nie brieke nie
Written by: Andriette Norman, Emil Struwig
instagramSharePathic_arrow_out