Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen
Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk Van Der Westhuizen
Producer
Ferdinand Skead
Producer
Lyrics
[Verse 1]
As jy saam met my is
Vergeet ek die tyd dis
Stadiger jy is
Die rede hoekom
[Verse 2]
Die aarde het glad nie
Aantrekkingskrag nie
Ons vlieg elke dag die
Hele planeet om
[Verse 3]
Ek staar af na die aarde onder
Daar kom die son weer om
En sonder om te dink gee ek in, gee ek in
[Verse 4]
En ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug, glad nie bang
Want in jou gesig sien ek alles
En ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug want ek weet
Dis my en jou komeet
[Verse 5]
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet (My en jou komeet)
[Verse 6]
As ek saam met jou is
Dit raak net nie oud dis
Sonder 'n fout dis
My hele lewe
[Verse 7]
Ek kan net nie ophou
Jou aantrekkings krag hou
My heletyd by jou
Dan vlieg onseweskielik en
[Verse 8]
Ons staar af na die aarde onder
Daar kom die son weer om
En sonder om te dink gee ek in, gee ek in
[Verse 9]
En ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug, glad nie bang
Want in jou gesig sien ek alles
En ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug want ek weet
Dis my en jou komeet
[Verse 10]
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
My en jou komeet
My en jou komeet (komeet)
Oh, oh-oh-oh
[Verse 11]
Ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug, glad nie bang
Want in jou gesig sien ek alles
En ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug want ek weet
Dis my en jou komeet
[Verse 12]
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Johan Oberholzer