Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Burger Le Roux
Burger Le Roux
Composer

Lyrics

[Verse 1]
Hierdie ding is dors
Maar hy ry lekker
Ek maak hom vol
En hy raak net sterker
[Verse 2]
Ja niks kan ons keer
Op grond of op teer
Sy gat is los
Maar hy ry lekker
[Verse 3]
My bakkie, my yster
Ek drop die cluch en jy luister
Niks kan ons keer
Die wiele draai net weer
[Verse 4]
Ou groote, ek fluister
Jy raak die pad nooit byster
Jy's in beheer
Die wiele draai net weer
Jy is 'n stofpad grond pad monster
[Verse 5]
Jy lyk te mooi
Ek vry nou lekker
Op die agter seat
Van my bakkie as ons uit gaan
[Verse 6]
Ja want niks kan ons keer
Op grond of op teer
Haar gat is los
Maar sy vry lekker
[Verse 7]
My bakkie, my yster
Ek drop die cluch en jy luister
Niks kan ons keer
Die wiele draai net weer
[Verse 8]
Ou groote, ek fluister
Jy raak die pad nooit byster
Jy's in beheer
Die wiele draai net weer
[Verse 9]
Ooo ons braai met die bakkie
Jag met die bakkie
Gaan vang vis met die bakkie
Becuzi op die bakkie
Vry in die bakkie
Spin met die bakkie
En as hy vas sit
Dan stoot ons
Want hysi te kakie
[Verse 10]
My bakkie, my yster
Niks kan ons keer
Die wiele draai net weer
[Verse 11]
Ou groote, ek fluister
Jy raak die pad nooit byster
Jy's in beheer
Die wiele draai net weer en weer
[Verse 12]
My bakkie, my yster
Ek drop die cluch en jy luister
Niks kan ons keer
Die wiele draai net weer
[Verse 13]
Ou groote, ek fluister
Jy raak die pad nooit byster
Jy's in beheer
Die wiele draai net weer
My stofpad grond pad monster
Written by: Armand Hofmeyr, Burger Le Roux, Dirk van Niekerk
instagramSharePathic_arrow_out