Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Shakira Peach
Shakira Peach
Performer
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Shakira Peach
Shakira Peach
Composer
Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen
Composer
Hammerschmidt
Hammerschmidt
Composer
Joachim Heider
Joachim Heider
Composer
Roland Kaiser
Roland Kaiser
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Brendan Campbell
Brendan Campbell
Producer
Eugene Nel
Eugene Nel
Assistant Engineer
Robin Kielly
Robin Kielly
Mastering Engineer

Lyrics

[Verse 1]
‘n Dagbreek, nog ‘n hartbreek
Vir ‘n oomblik
Jy’s myne, ek’s joune
Vir ‘n oomblik
[Verse 2]
Ek onthou nog al die koppies
En jou bier
Ooh, hoekom doubt jy
Al die sonskyn?
Maak oop jou siel
[Chorus]
Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae oor wat môre mag bring
Ooh, ah-ooh
Ek lewe
Verstaan jy van droom en van vrede?
Die vreugde van leef in die hede
Baby, ek's hier vir 'n rede
[Verse 3]
‘n Boodskap, nog ‘n vriendskap
Genoeg vir my (Hey-hey-hey)
Net God weet wat ek vir jou sal gee
En jy verdien soveel meer
Ek wens jy kon sien
Die liefde hier sien
En hoe ek vir dit lewe
[Chorus]
Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae oor wat môre mag bring
Ooh, ah-ooh
Ek lewe
Verstaan jy van droom en van vrede?
Die vreugde van leef in die hede
Baby, ek's hier vir 'n rede
[Bridge]
Maak oop jou deur
Ek's hier buite
Kom haal my weer
En sien die feite
Ek’s lief vir jou
Ek lewe vir jou
Ooh-ooh-ooh
Ooh-ooh-ooh-ooh
[Chorus]
Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae oor wat môre mag bring
Ooh, ah-ooh
Ek lewe
Verstaan jy van droom en van vrede?
Die vreugde van leef in die hede
Baby, ek's hier vir 'n rede
[Outro]
Jy’s my rede om te lewe
Written by: Anneli van Rooyen, Hammerschmidt, Joachim Heider, Roland Kaiser, Shakira Peach
instagramSharePathic_arrow_out