Top Songs By Juanita du Plessis
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Laat daai beat nou drop, laat die voete dans
Dis 'n vibe
[Verse 2]
Is dit daar in Desember in Hartenbos
Karavane gepark, vure brand met tjop dop en boerewors
Dis hoe ons dit doen, mos
[Verse 3]
Is dit dalk inni Bosveld op jou neef se plaas
Skape braai oppi spit en die windpomp sherrie maak die bene los
Ja, dis hoe ons dit doen, mos
[Verse 4]
Kry jou hier, kry jou daar, maak memories bymekaar
[Verse 5]
Laat daai beat nou drop, ons gaan op op op
Hande inni lug, ons kan hop hop hop
Dis 'n vibe vibe vibe (Hey)
Dis lekker man
Dis 'n vibe vibe vibe
Sit hom inni kan
[Verse 6]
Vanaand ry die boere sit sit so
Draai my in en uit en onderstebo
Dis 'n vibe vibe vibe
In Afrikaans
Dis 'n vibe vibe vibe
Laat die voete dans
Dis 'n vibe
[Verse 7]
Vat my saam na die Weskus by Hentiesbaai
Potte prut oppi strand en die bakkie speakers vol oopgedraai
Kaalvoet inni sand, kwaai
[Verse 8]
Doen ons dan net die tuinroete ommi huis
Skuif die stoele en tafels weg
Ons gooi n sokkie in 'n ou kombuis
Nooi al die bure saam
Verstaan
[Verse 9]
Kry jou hier, kry jou daar, maak memories bymekaar
[Verse 10]
Laat daai beat nou drop, ons gaan op op op
Hande inni lug, ons kan hop hop hop
Dis 'n vibe vibe vibe (Hey)
Dis lekker man
Dis 'n vibe vibe vibe
Sit hom inni kan
[Verse 11]
Vanaand ry die boere sit sit so
Draai my in en uit en onderstebo
Dis 'n vibe vibe vibe
In Afrikaans
Dis 'n vibe vibe vibe
Laat die voete dans
Dis 'n vibe
[Verse 12]
Laat daai beat nou drop, ons gaan op op op
Hande inni lug, ons kan hop hop hop
Dis 'n vibe vibe vibe (Hey)
Dis lekker man
Dis 'n vibe vibe vibe
Sit hom inni kan
[Verse 13]
Vanaand ry die boere sit sit so
Draai my in en uit en onderstebo
Dis 'n vibe vibe vibe
In Afrikaans
Dis 'n vibe vibe vibe
Laat die voete dans
Dis 'n vibe
Dis 'n vibe
Written by: Juanita du Plessis