Lyrics
[Verse 1]
Jy’t al klaar my oog gevang
Ek loer nou al ‘n rukkie
Dit wil selfs lyk
Of jy ook kyk
[Verse 2]
Gooi jou seine uit
Ek verstaan net ‘n stukkie
Dis dalk nou tyd
Vir bietjie moeilikheid
[Verse 3]
Met daai sexy jean
Wat styf sit om jou heupe
Maak jy my mal
Ek weet sommer ek gaan val
En sonder woorde
Hang ek nou aan jou lippe
Wat ek wil hê
Is alles wat jy nie sê nie
[PreChorus]
En al wat ek vra is bietjie duidelikheid
Jy waai net hier in
En dan waai jy weer hier uit
[Chorus]
Wil jy, of wil jy nie?
Hoe het ek dit met jou?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit met jou?
[Chorus]
Wil jy, of wil jy nie?
Sê my sommer nou
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit met jou?
[Chorus]
Wil jy dans met my, in my arms val?
Soos 'n warrelwind, waai my kop in die rondte
Wil jy bly of is dit als in my brein?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit met jou?
[Verse 4]
Nou’s ek uit asem uit
Soos jy weer hier wegloop
Kom jy weer of het jy jou weg geskeur?
[Verse 5]
Met daai blou-blou oë
Wat skyn selfs in die donker
Maak jy my mal
Want ek’t al klaar geval
En selfs met woorde
Hang ek nog aan jou lippe
Jy weet wat ek wil hê
Maar jy wil nie dieselfde sê nie
[PreChorus]
En al wat ek vra is bietjie duidelikheid
Jy waai net hier in
En dan waai jy weer hier uit
Wil jy, of wil jy nie?
Hoe het ek dit met jou?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit met jou?
[Chorus]
Wil jy, of wil jy nie?
Sê my sommer nou
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit met jou?
[Chorus]
Wil jy dans met my, in my arms val?
Soos 'n warrelwind, waai my kop in die rondte
Wil jy bly of is dit als in my brein
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit met jou?
[Bridge]
Jy waai hier in
En jy waai hier uit
Soos 'n warrelwind, waai jy in en uit
Jy waai hier in
En jy waai hier uit
Soos 'n warrelwind, waai jy in en uit
[Chorus]
Wil jy, of wil jy nie?
Hoe het ek dit met jou?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit met jou?
[Chorus]
Wil jy, of wil jy nie?
Sê my sommer nou
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit met jou?
[Chorus]
Wil jy dans met my, in my arms val?
Soos 'n warrelwind, waai my kop in die rondte
Wil jy bly of is dit als in my brein?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit met jou?
[Outro]
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit?
Hoe het ek dit met jou?
Written by: Anton de Waal, Dirk Van Der Westhuizen, Emil Paul, Nico Carstens