Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Elke dag in hierdie new age
Met jou wil ek die world face
Hou vas aan my deur jou up and downs
Saam gaan ons all around
[Chorus]
Jy is my money shot
Visually net te hot
Ek weet dit is 'n longshot
Maar maak my die King van jou Camelot
Ooh
In die see is jy my aquanaut
En ruimte my astronaut
Vêr van 'n afterthought
Verseker is jy my jackpot
Jackpot
[Verse 2]
Al is jy iewers outer space
Of onder die see sal ek jou op trace
Hou vas aan my deur jou up and downs
Want saam gaan ons mos all around
[Chorus]
Jy is my money shot
Visually net te hot
Ek weet dit is 'n longshot
Maar maak my die King van jou Camelot
Ooh
In die see is jy my aquanaut
En ruimte my astronaut
Vêr van 'n afterthought
Verseker is jy my jackpot
[Bridge]
Soos 'n tien
Jy's so real
Met jou is life net ideal
Jy's my queen
Dis official
Ons storie is so verskriklik special
Jy is my money shot
[Chorus]
Jy is my money shot
Visually net te hot
Ek weet dit is 'n longshot
Maar maak my die King van jou Camelot
Ooh
In die see is jy my aquanaut
En ruimte my astronaut
Vêr van 'n afterthought
Verseker is jy my jackpot
Jackpot
Written by: Ferdinand Skead
instagramSharePathic_arrow_out