Top Songs By Jacques Not Jack
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jacques Not Jack
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jacques Geldenhuys
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Alwyn Petrus Bekker
Producer
Lyrics
lank laas gepraat
lank laas geslaap
en ek droom nog steeds van die kaap
en ek hoop ek sien jou daar
en ek hoop ek sien jou waar
ek gaan
hoor ek jou naam
jy vul my wentelbaan
so sê my hoe gaan dit
bly jy nog by jou pa
ek hoop nie hys nog siek nie
maar ek bid nog elke dag
en sê my hoe gaan dit
en wat jy alles maak
sal jy my antwoord
of
moet ek ophou vra
oohh
moet ek ophou vra
moet ek ophou vra
ooh
moet ek ophou vra
en
ek mis jou lag en ek mis jou kyk
en ek wens dit was nog nie verby nie
en ek mis hoe jy my raak
ek sweer dis alles waar
jy gaan
hoor jy my naam
vul ek jou wentelbaan
so sê my hoe gaan dit
bly jy nog by jou pa
ek hoop nie hys nog siek nie maar
ek bid nog elke dag en
sê my hoe gaan dit
en wat jy alles maak
sal jy my antwoord of
moet ek ophou
sê my hoe gaan dit
bly jy nog by jou pa
ek hoop nie hys nog siek nie maar
ek bid nog elke dag en
sê my hoe gaan dit
en wat jy alles maak
sal jy my antwoord of
moet ek ophou vra
Ooh
moet ek ophou vra
moet ek ophou vra
ooh
moet ek ophou vra
Written by: Jacques Geldenhuys