Top Songs By Jacques Not Jack
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jacques Not Jack
Guitar
Hugo Ludik
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Jacques Geldenhuys
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Hello my naam is watse naam
Hoe gaan dit waar kom jy vandaan?
O, ek ook
[Verse 2]
Dit lyk soos reën, perfekte weer
Vir movies kyk en sop eet
Stem jy saam?
Kom ons gaan
[Verse 3]
Wat doen jy vir ‘n lewe?
Gee my al jou redes
Musikant, dis interessant
[Verse 4]
Sê vir my en praat met my ons praat net klein, wag
[Chorus]
Waar is my, waar is my maniere?
Ek’s jammer dat ek staar
Was al 15 minute wat ek wonder hoe ek met jou gaan praat
En waar is my, waar is my gedagtes?
Want dit is nie in my brein nie
Ek's bly dat jy gelag het maar dit was nie 'n grap nie
Kan jy dit dalk vir my kry?
[Verse 5]
Wat doen jy in jou vrye tyd?
Jy hou van lees, ek lê net buite, ek weet
Dis bietjie vreemd
[Verse 6]
Jy hou van sport ek meer kultuur
Ja petrol is nou baie duur
Jy lyk mooi in daai trui
[Verse 7]
En ek's moeg vir hierdie kleinpraat
Kan ek jou dalk uitvat?
Ek wil net jou leer ken
[Verse 8]
Sê vir my en praat met my, die kleinpraat is nou net verby
[Chorus]
Waar is my, waar is my maniere?
Ek’s jammer dat ek staar
Was al 15 minute wat ek wonder hoe ek met jou gaan praat
En waar is my, waar is my gedagtes?
Want dit is nie in my brein nie
Ek's bly dat jy gelag het maar dit was nie 'n grap nie
Kan jy dit dalk vir my kry?
[Verse 9]
En waar is my, waar is my maniere?
Ek’s jammer dat ek staar
Ek staan al hier vir ure ek weet niks van jou nie want ek gee jou geen kans om te praat nie
En wat gaan aan, aan in jou gedagtes?
Ek wil dit alles weet
Moenie vir my lag nie, nie ‘n grap nie
Wanneer sien ek jou weer?
[Chorus]
Waar is my, waar is my maniere?
Ek’s jammer dat ek staar
Was al 15 minute wat ek wonder hoe ek met jou gaan praat
En waar is my, waar is my gedagtes?
Want dit is nie in my brein nie
Ek's bly dat jy gelag het maar dit was nie 'n grap nie
Kan jy dit dalk vir my kry?
Written by: Jacques Geldenhuys