Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Twee
Twee
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Sit jy nog een keer jou arms om my lyf en soen my
Ek dink ek sal dood kan gaan
Sy drink mos water met haar brandewyn, onthou jy dit?
Die Here weet, ons het gelag
[Verse 2]
Hou jou asem nog eenkeer op
Sit neer daai boek, trek aan jou rok
Iets sê vir my ons moet net weer dans
[Verse 3]
Laat my hartklop verduidelik
Ek weet ons was net tydelik
Maar hoekom voel die aande nou so lank?
[Verse 4]
Ek wil dit weer sing
Dis duidelik soos die dag
Dat hierdie nie gaan werk nie
O, maar dan kom daardie nag
[Verse 5]
Ons almal ken die antwoord
Maar jy sit met die vrae
Nou hoekom is dit so moeilik
Om dit vir oulaas te waag?
[Verse 6]
Sit jy nog eenkeer jou arms om my lyf en soen my
Ek dink ek sal dood kan gaan
Sy drink mos water met haar brandewyn, onthou jy dit?
Die Here weet, ons het gelag
[Verse 7]
Hou jou asem nog eenkeer op
Sit neer daai boek, trek aan jou rok
Iets sê vir my ons moet net weer dans
[Verse 8]
Laat my hartklop verduidelik
Ek weet ons was net tydelik
Maar hoekom voel die aande nou so lank?
[Verse 9]
Ek wil dit weer sing
Jy gaan van krag tot krag
Dis 'n doodgewone lewe
O, maar dan kom daardie nag
[Verse 10]
Jy dra al die skoene
Maar jy soek nog twee wat pas
Hoekom is dit so donker?
Al brand die ligte in die gang
[Verse 11]
Sit jy nog eenkeer jou arms om my lyf en soen my
Ek dink ek sal dood kan gaan
Sy drink mos water met haar brandewyn, onthou jy dit?
Die Here weet, ons het gelag
[Verse 12]
Hou jou asem nog eenkeer op
Sit neer daai boek, trek aan jou rok
Iets sê vir my ons moet net weer dans
[Verse 13]
Laat my hartklop verduidelik
Ek weet ons was net tydelik
Maar hoekom voel die aande nou so lank?
[Verse 14]
Hou jou asem nog eenkeer op
Sit neer daai boek, trek aan jou rok
Iets sê vir my, ons moet net weer dans
[Verse 15]
Laat my hartklop verduidelik
Ek weet ons was net tydelik
Maar hoekom voel die aande nou so lank?
[Verse 16]
Sit jy nog eenkeer jou arms om my lyf en soen my
Ek dink ek sal dood kan gaan
Written by: Twee
instagramSharePathic_arrow_out