Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loki Rothman
Loki Rothman
Vocals
Riana Nel
Riana Nel
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer

Lyrics

Stadig maar seker
Ek dink ek val vir jou
Onder al die voorgee
Lê daar ’n hart van goud
Hul sê ons is te jonk om te weet
Maar dalk is hul te oud
Ek weet wat ek voel en ek hoop
Jy voel ook
Ek sit alweer vas
Ek sit vas op jou
Ek wil jou wegvat
Ek sweer ek sou
Net ’n gebreekte hart
Elke dag is blou
Ek sit in tweede rat
Ek sit vas op jou
Ek hoop daar is nog tyd
Ek weet ek’s laat
Besef nou alles waarna ek soek
Was nog altyd daar
As jy ooit luister
As jy my hoor
Ek weet wat ek voel en ek hoop
Jy voel ook
Ek sit alweer vas
Ek sit vas op jou
Ek wil jou wegvat
Ek sweer ek sou
Net ’n gebreekte hart
Elke dag is blou
Ek sit in tweede rat
Ek sit vas op jou
Hou jy terug
Moet ek lees tussen die lyne of wag vir dit
Moet ek wag tot jy jou hart vind of voel jy niks
Voel jy niks vir my?
Ek sit alweer vas
Ek sit vas op jou (Oooh)
Ek wil jou wegvat
Ek sweer ek sou (Sweer ek sou)
Net ’n gebreekte hart
Elke dag is blou (Elke dag is blou)
Ek sit in tweede rat
Ek sit vas op jou
Written by: Loki Rothman
instagramSharePathic_arrow_out