Credits

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Hey Soetlief kan ons nou die meeste hiervan maak
Ons laat vaar die goed waaroor ons dikwels sondes maak
Sodat die engele weer langs ons kan staan
En ons seker is dat ons hierdie plek mooier verlaat
[Verse 2]
Kyk ek sal elke keer my oog verloor
En myself reg maak vir nog 'n sondood
Al het die ruikers in jou hart verlep
Dink jy regtig iemand gaan ons kom red
Of het ons al ons klappers uit geskiet
Of met ons werk kan ons die roem wegneem
Want ek sal my donderweer oor jou breek
Ek sal my dagbreek vir jou gee
[Verse 3]
Hey Soetlief kan jy weer my skadu kom versier
Ek's benoud agter die tralies van hierdie muur
En dan kan ons net weer ons lewens gou vier
Want dinge lyk vir my benoud as jy my so aangluur
[Verse 4]
Jy is in die Hemel ek dink jy's net simpel
Wag net daar
Die ligte skyn nog helder al drentel jy tans selders
Wag net daar
Die lewe is eenvoudig, dalk raak ons net ouer
Kom net saam
Hier is ek tevrede, jy stap voor die reën in
Ek sal my daybreek vir jou gee
[Verse 5]
Jy is in die Hemel ek dink jy's net simpel
Wag net daar
Die ligte skyn nog helder al drentel jy tans selders
Wag net daar
Die lewe is eenvoudig, dalk raak ons net ouer
Kom net saam
Hier is ek tevrede, jy stap voor die reën in
Ek sal my daybreek vir jou gee, ooh
Ooh-ooh-ooh-ooh
Ooh-ooh-ooh-ooh
Ooh-ooh-ooh-ooh
Written by: Herman Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out