Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
Albertus van der Merwe
Albertus van der Merwe
Background Vocals
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Drums
Jodi Jantjies
Jodi Jantjies
Background Vocals
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Piano
Christiaan von Wielligh
Christiaan von Wielligh
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Albertus van der Merwe
Albertus van der Merwe
Arranger
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Composer
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Songwriter
Christiaan von Wielligh
Christiaan von Wielligh
Arranger

Lyrics

[Verse 1]
Ek was ne'entien jaar oud en bruingebrand in die son
Jy was net uit die skool en jou hare strale van God
Mens hoop en mens bid maar jou kinders brand in die son
Ek wonder wie ek al verraai het
Daar’s kere wat ek dit bedoel het
[Verse 2]
Ek wens ek kon daar wees
Ek wens ek het jou dan al uit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar die lewe met jou bou
[Verse 3]
Ek wens ek kon daar wees
Ek wens ek het jou dan al uit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar die lewe met jou bou
[Verse 4]
Wat van nou?
Ooh wat van nou?
[Verse 5]
Ons het ouer geword en my krake wys in die son
Daar's nog jonk in jou oë, maar
Ek kon nog nooit daaraan vat nie
[Verse 6]
Mens hoop en mens bid maar jou kinders praat namens God
Ek wonder wat ons moes geleer het
Wat ek gevat het as ek moes gegee het
[Verse 7]
Wat van nou?
Ooh, wat van nou?
[Verse 8]
Ek wens ek kon daar wees
Ek wens ek het jou dan al uit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar die lewe met jou bou
[Verse 9]
Ek wens ek kon daar wees
Ek wens ek het jou dan al uit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar die lewe met jou bou
Written by: Albertus van der Merwe, Christiaan von Wielligh, Daniël du Toit, Johan Moskou du Toit
instagramSharePathic_arrow_out