Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Martin Bester
Martin Bester
Lead Vocals
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Piano
Georic Lomas
Georic Lomas
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Martin Bester
Martin Bester
Songwriter
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Die aand is so mooi
Soos jy vanaand
Ek weet nie hoe't ek
Jou gekry nie
Die vuur is lekker warm,
Maar ek ook
Gaan my nie van jou
Weg kry nie
Ohhh
En ek wil nie vir jou lieg nie
Ohhh
En ek wil nie vir jou lieg nie
Kom ons kuier net 'n
Bietjie asseblief
Sonder om te baklei of stry my lief
Vanaand gaan ek uithaak
As jy jou hare los maak
Net 'n bietjie asseblief
Jy gee my daai kyk
Ek ken hom goed
Ek staan hier voor jou
My hand onder my hoed
Sal jy vir my sê wat jy
Wil hoor vanaand
Jou tong het
Net 'n druppel gif
Maar ek verstaan
Met my en jou
Sien ek die lig
Vergeet die gif ons kry dit terug
Ohhh
En ek wil nie vir jou lieg nie
Ohhh
En ek wil nie vir jou lieg nie
Kom ons kuier net 'n
Bietjie asseblief
Sonder om te baklei of stry my lief
Vanaand gaan ek uithaak
As jy jou hare los maak
Net 'n bietjie asseblief
Jy gee my daai kyk
Ek ken hom goed
Net 'n bietjie asseblief
Ek sal jou oor en oor verlei
Jy weet ek sal dit doen
Sonder om met jou te stry
Die gif is maar natuurlik
Kan myself nie help nie
Ohhh
En ek wil nie vir jou lieg nie
Ohhh
En ek wil nie vir jou lieg nie
Kom ons kuier net 'n
Bietjie asseblief
Sonder om te baklei of stry my lief
Vanaand gaan ek uithaak
As jy jou hare los maak
Net 'n bietjie asseblief
Ohhh
En ek wil nie vir jou lieg nie
Written by: Martin Bester, Pierre Rossouw
instagramSharePathic_arrow_out