Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Composer
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Daar is berge en riviere in jou pad
Daar is klippe wat die draaie moeilik maak
[Verse 2]
Ek kan jou berge nie breek nie, riviere nie stop
Klippe nie beweeg nie en nie deur kan breek nie, dan kyk ons op
[PreChorus]
Ons kan vrae vra en swaar dra in die wêreld se gewig
Of gee jou hand en kom ons bou ‘n brug
[Chorus]
Op die brug
Sal ek jou halfpad kry in die lig
Wat deur die donker skyn
Saam is ons beter
Ek sien ons wen
[Chorus]
Op die brug
Kan ons drome bou, hoop en lig
Iets om aan vas te hou
Saam is ons beter
Op die brug
[Verse 3]
Hy’s die fondasie
Die rots wat ewig hou
Ons lê die stene om ons drome mee te bou
Yster slyp yster
Al dra ons swaar
Dis wat ons een gaan maak
Gebind aanmekaar
[PreChorus]
Ons kan vrae vra en swaar dra in die wêreld se gewig
Of gee jou hand en kom ons bou ‘n brug
[Chorus]
Op die brug
Sal ek jou halfpad kry in die lig
Wat deur die donker skyn
Saam is ons beter
Ek sien ons wen
[Chorus]
Op die brug
Kan ons drome bou, hoop en lig
Iets om aan vas te hou
Saam is ons beter
Op die brug
Op die brug
[Chorus]
Op die brug
Sal ek jou halfpad kry in die lig
Wat deur die donker skyn
Saam is ons beter
Ek sien ons wen
[Chorus]
Op die brug
Kan ons drome bou, hoop en lig
Iets om aan vas te hou
Saam is ons beter
Op die brug
[Outro]
Op die brug
Op die brug
Written by: Don Kelly, Jo Black