Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Vocals
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
Liezel Peters
Liezel Peters
Background Vocals
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Background Vocals
Corlea Botha
Corlea Botha
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Danny Smoke
Danny Smoke
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek roep na jou
Roep omdat ek soveel van jou hou
Oor daai naweek was dit nat soos nou
Somer liefde in die storm
[Verse 2]
Toe soek ek meer
Meer as wat jy toe vir my wou gee
Jy het nee gesê, maar ja gevoel
Wat het jou oor my laat twyfel?
[Verse 3]
As jy my terug wil hê laat jou hart vir jou sê
Dit wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê
Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe nou?
Sou jy my weer onthou?
[Chorus]
In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek
En uit my kas uitkry
Daai geskeurde jeans
[Chorus]
En dit voel ek weer (En dit voel ek weer)
Asof ek jou kan terug kry
Want dis wat jy soek
En hoe jy my onthou
In my geskeurde jeans (Jeans)
[Verse 4]
Dink weer terug
Aan my soene in die oggend lig
Voel hoe druk die wind my teen jou vas
Jy kan my nie so vergeet nie
[Verse 5]
Het jy gevoel
Meer as wat jy wou, toe raak jy bang?
Dis hoe dit werk, dis wat die liefde doen
Laat jou vlieg as jy nie terug hou
[Verse 6]
As jy my terug wil hê laat jou hart vir jou sê
Dit wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê
Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe nou?
Sou jy my weer onthou?
[Chorus]
In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek
En uit my kas uitkry
Daai geskeurde jeans
[Chorus]
En dit voel ek weer (En dit voel ek weer)
Asof ek jou kan terug kry
Want dis wat jy soek
En hoe jy my onthou
In my geskeurde jeans (Jeans)
[Verse 7]
Ek sal jou weer moet vashou
Sodat jy kan onthou wat jy het is nie vervangbaar
[Verse 8]
Sal jou laat aanhou wonder
Hoe jy ooit weer sonder my 'n somer liefde maak
[Chorus]
In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek
En uit my kas uitkry
Daai geskeurde jeans
[Chorus]
En dit voel ek weer (En dit voel ek weer)
Asof ek jou kan terug kry
Want dis wat jy soek
En hoe jy my onthou
In my geskeurde jeans (Jeans)
[Chorus]
Dis wat jy my in soek
En hoe jy my onthou
In my geskeurde jeans
Written by: Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out