Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loufi
Loufi
Lead Vocals
Martin Bester
Martin Bester
Lead Vocals
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Keyboards
Riaan Swanepoel
Riaan Swanepoel
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Martin Bester
Martin Bester
Songwriter
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Songwriter
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
Producer

Lyrics

Moet nooit verander nie
Ek like jou soos jy is
Klein bietjie vreemd maar dis okay
Klein bietjie deur die mis
Wanneer die son weer skyn
Is dit moeilik om te verstaan
Dat dit by jou donker is
Met jou swart klere aan
Wees net wie jy is
Disco damage van die ligte wat so flits
Ons ly aan disco damage
Disco damage vannie pille vir Christmas
Ons ly aan disco damage
Laat morsige nagte
Ons ore wat nog suis
Disco damage vannie ligte wat so flits
Disco damage vannie pille vir Christmas
Ons is nog nie klaar nie
Ons dra sonbrille sonder son
Bo vlieg ons saam met engele
En onder draai die duiwel rond
Maak jou oë en mond toe
Straal wat binne spook
Eintlik soek jy liefde
En liefde soek jou ook
Wees net wie jy is
Disco damage van die ligte wat so flits
Ons ly aan disco damage
Disco damage vannie pille vir Christmas
Ons ly aan disco damage
Laat morsige nagte
Ons ore wat nog suis
Disco Damage vannie ligte wat so flits
Disco Damage vannie pille vir Christmas
Op almal wat ons verloor het
Op almal wat ons nog oor het
Skink ons 'n drankie en sê ons dankie
Always been known as the white bru
Die bru met die white shoes lekke’ music, move to the right groove, chise bru
Shoutout vir die manne wat die fights move, here for a good time not to make the night good (Shots, shots, shots)
(Shots op die night bru, is al laat bru, is orite bru) But we here for a good time so let’s make the night good
Here for a lekke’ tyd
Good one too bring die pella uit
Die's dai nights wat ons alles celebrate
Good days, bad ones op dieselfde tyd, en die, moments gaan forever bly
And we praying for better days
Maar ons kry 'n dop en ons light 'n splif laat ons almal kan vlieg soos 'n aeroplane, wooh
Disco damage van die ligte wat so flits
Ons ly aan disco damage
Disco damage vannie pille vir Christmas
Ons ly aan disco damage
Laat morsige nagte
Ons ore wat nog suis
Disco damage vannie ligte wat so flits (Shots op die night bru, is al laat bru, is orite bru)
Disco damage vannie pille vir Christmas
Written by: Martin Bester, Pierre Rossouw
instagramSharePathic_arrow_out