Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Nadine Blom
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Nadine Blom
Songwriter
Jana Carina Bougas
Songwriter
Hunter Kennedy
Songwriter
Lyrics
Kom ons doen hierdie saam
Daa's net een keuse vanaand
Beweeg met die lig van die nag
Steeds wakker met sonop se lag
Ons dans in die maanlig
Voel die ritme in jou hart
Ons liefde is onblusbaar
Dis 'n vuur wat altyd brand
Ons hardloop in die donker en ons lewe vir die son
Ons wil dans tot die oggend dou doenit nou
Gee ons enige tyd van die dag
Enige tyd van die nag
Oh eh oh
Oh ho oh ho
Oh oh eh ho
Eh ho eh ho
Oh oh eh ho eh hoh
Gee ons enige tyd van die dag
Enige tyd van die nag
Sit die stilte af
Maak ons drome waar vanaand
Sit die vibe aan
Elektro magneties
Nou's dit aan
Ons dans in die maanlig
Voel die ritme in jou hart
Ons liefde is onblusbaar
Dis 'n vuur wat altyd brand
Ons hardloop in die donker en ons lewe vir die son
Ons wil dans en tot die oggend dou doenit nou
Gee ons enige tyd van die dag
Enige tyd van die nag
Oh eh oh
Oh ho oh ho
Oh oh eh ho
Eh ho eh ho
Oh oh eh ho eh hoh
Gee ons enige tyd van die dag
Enige tyd van die nagOh eh oh
Oh ho oh ho (Hardloop in die, hardloop in die)
Oh oh eh ho
Eh ho eh ho
Oh oh eh ho eh hoh
Gee ons enige tyd van die dag
Enige tyd van die nag
Ons hardloop in die donker en ons lewe vir die son
Ons wil dans en tot die oggend dou doenit nou
Gee ons enige tyd van die dag
Enige tyd van die nag
Oh eh oh (Kom saam met my)
Oh ho oh ho (Hardloop in die, hardloop in die)
Oh oh eh ho (Kom saam met my)
Eh ho eh ho (Hardloop in die, hardloop in die)
Gee ons enige tyd van die dag
Enige tyd van die nag
Kom saam met my
Kom saam met my
Kom saam met my
Written by: Hunter Kennedy, Jana Carina Bougas, Nadine Blom