Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Andriette Norman
Andriette Norman
Composer
Emil Struwig
Emil Struwig
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Hoe kan ek ek aan jou vashou
As ek nie aan jou kan raak?
Jy verdwyn voor my oë
As die stilte met jou praat
[Verse 2]
Hoe vang ek al die trane
Wat die hemel blou versprei?
Om die son se warm gange
Wat 'n nuwe lewe kry
[Verse 3]
Soos water en lug gebind
Ek het jou nodig soos die wind
[Verse 4]
Vat my na die kranse waar die hemele kom groet
Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
Vat my na die kranse waar die lewe liefde vind
Ek het jou nodig
Soos vlerke in die wind
[Verse 5]
As die liefde van die hemel val
En storms om ons breek
Gedagtes van verlange
Tussen grense weggesteek
[Verse 6]
Die woorde wat ons lippe
Sukkel om te sê
Valleie van seisoene
Wat eeue lank al lê
[Verse 7]
Soos water en lug gebind
Ek het jou nodig soos die wind
[Verse 8]
Vat my na die kranse waar die hemele kom groet
Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
Vat my na die kranse waar die lewe liefde vind
Ek het jou nodig
Soos vlerke in die wind
[Verse 9]
Die horison se geheime
Word in berge neergelê
Dit word ver weggebere
Net ons sal weet waar ons liefde lê
[Verse 10]
Vat my na die kranse waar die hemele kom groet
Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
Vat my na die kranse waar die lewe liefde vind
Ek het jou nodig
Soos vlerke in die wind
[Verse 11]
Vat my na die kranse waar die hemele kom groet
Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
Vat my na die kranse waar die lewe liefde vind
Ek het jou nodig
Soos vlerke in die wind
[Verse 12]
Soos vlerke in die wind
[Verse 13]
Soos vlerke in die wind
Written by: Andriette Norman, Emil Struwig
instagramSharePathic_arrow_out