Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Floors
Floors
Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Intro]
Hmmm
Hmmm
Hmmm
[Verse 1]
Ek sukkel om weg te bly
Weg te bly van jou
Ek sukkel om my kop rondom ons twee te vou
Ek sukkel om sin te maak
Is ons nou aan of af?
Dis net jy wat die heeltyd deur my gedagtes draf
[PreChorus]
Ek hou nie van baklei nie
Maar ek bly baklei vir jou
Dis hoekom ek myself moet terughou
[Chorus]
As dit kom by meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly
Sal ek by jou die heel aand bly
Al maak dit my seer
As gevolg van meisies soos jy
Sit ek met ‘n gebreekte hart
Is daar liefde aan die anderkant
Van hierdie deur?
Ek wens dat ek net weg kon bly
Van meisies soos jy
[Verse 2]
Sal iemand my kom red?
Soek jou nie langer in my bed
Jou woorde is leeg en jou foon bly beset
Gaan ek langer by jou bly?
Of gaan ek soek vir die regte een vir my?
Is ons bedoel of gaan ons beter kan kry?
[PreChorus]
Ek hou nie van baklei nie
Maar ek bly baklei vir jou
Dis hoekom ek myself moet terughou
[Chorus]
As dit kom by meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly
Sal ek by jou die heel aand bly
Al maak dit my seer
As gevolg van meisies soos jy
Sit ek met ‘n gebreekte hart
Is daar liefde aan die anderkant
Van hierdie deur?
Ek wens dat ek net weg kon bly
Van meisies soos jy
Meisies soos jy
[Bridge]
Van meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly
Sal ek by jou die heel aand bly
Al maak dit my seer
[Chorus]
As dit kom by meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly
Sal ek by jou die heel aand bly
Al maak dit my seer
As gevolg van meisies soos jy
Sit ek met ‘n gebreekte hart
Is daar liefde aan die anderkant
Van hierdie deur?
Ek wens dat ek net weg kon bly
Van meisies soos jy
Meisies soos jy
[Outro]
Hmmm
Hmmm
Hmmm
Written by: Brendan Peyper
instagramSharePathic_arrow_out