Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Composer
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Francois Henning
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek wens ek was sterker dan het ek jou 'n ding of twee gewys
Ek wens ek het vlerke dan het ons al lankal saam verdwyn
Ek wens ek was fikser dan het jy my al lankal raak gesien
My kar 'n bietjie blinker dan kon ons in my kar vry by die fliek
[Verse 2]
Oh-oh-oh-oh-oh-oh as ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool
Oh-oh-oh-oh-oh-oh en bietjie minder van boobs en bier gedroom
Maar ek het nie en jy bly sexy
En hier onder in my whiskey glas
Lyk die lewe eerste klas
[Chorus]
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
En in 'n Mustang jou op Margate sit en vry (Hey)
[Chorus]
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
En met 'n dans raak ons verslaaf aan rik en rol
[Verse 3]
Oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh cool soos Koos Kombuis
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh cool soos Koos Kombuis
[Verse 4]
Ek wens ek was willer dan het ek jou 'n goeie tyd gewys
Ek vat jou op 'n road trip dan ry ons van die Paarl tot Parys
Ek wens ek was slimmer dan het ek dalk 'n bietjie meer geld verdien
Vir daai ring aan jou vinger, maar nou sit ek op die rak stok siel alleen
[Verse 5]
Oh-oh-oh-oh-oh-oh as ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool
Oh-oh-oh-oh-oh-oh en bietjie minder van rik en rol gedroom
Maar ek het nie en jy bly sexy
En hier onder in my whiskey glas
Lyk die lewe eerste klas
[Chorus]
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
En in 'n Mustang jou op Margate sit en vry (Hey)
[Chorus]
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
En met 'n dans raak ons verslaaf aan rik en rol
[Verse 6]
Oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh cool soos Koos Kombuis
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh cool soos Koos Kombuis
[Chorus]
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
En in 'n Mustang jou op Margate sit en vry (Hey)
[Chorus]
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
En met 'n dans raak ons verslaaf aan rik en rol
[Verse 7]
Oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh cool soos Koos Kombuis
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh cool soos Koos Kombuis
Written by: Adolf Vorster, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Francois Henning