Top Songs By Bobby van Jaarsveld
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Lead Vocals
Tjaart van der Walt
Programming
Raymond Rattey
Acoustic Guitar
Richann Brüssow
Background Vocals
Raymond Green
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tjaart van der Walt
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek het dit nie verwag nie
Hierdie het ek nie beplan nie
Maar toe breek jy
Die mure rondom my
[Verse 2]
Nie geweet hoe dit moes voel nie
Nie gedink ek mis iets uit nie
Maar toe los ons dit was seer
Maar ek's okay
[Verse 3]
Al het ek nie, het ek nie, het ek nie jou gesê nie
Dat ek vir jou, dat ek vir jou wou hê nie
[Chorus]
Nou weet ek daar is niks soos liefde nie
Niks maak so seer soos die
Wat daar anderkant die berge lê, dit weet ek nie
Maar hier met dit wat ek nou weet
Sal ek nie kan vergeet
Wat daar anderkant planete lê, dit weet ek nie
Al was dit seer, sal ek weer
Ek sweer ek wil nie lewe sonder liefde nie
[Verse 4]
Miskien sal ek dit nooit weer voel nie
Dis dalk nie nou vir my bedoel nie
Maar nou weet ek hoe dit voel
Hoe dit kan lyk
[Verse 5]
Die lesse wat ek geleer het
Deur alles wat met ons gebeur het
Maak my sterk dis die moeite werd om weer seer te kry
[Verse 6]
Ek moet dankie sê dat dit gebeur het
Soveel dinge wat jy my geleer het
[Chorus]
Nou weet ek daar is niks soos liefde nie
Niks maak so seer soos die
Wat daar anderkant die berge lê, dit weet ek nie
Maar hier met dit wat ek nou weet
Sal ek nie kan vergeet
Wat daar anderkant planete lê, dit weet ek nie
Al was dit seer, sal ek weer
Ek sweer ek wil nie lewe sonder liefde nie
[Verse 7]
Ek weet nou hoe dit voel as 'n hart breek
Weet nou hoe liefde lyk
Al was dit seer sal ek weer want
[Bridge]
Daar is niks soos liefde nie
Niks maak so seer soos die
Nie
Maar nou hier met dit wat ek nou weet
Sal ek nie kan vergeet
Wat daar anderkant planete lê, dit weet ek nie
Al was dit seer, sal ek weer
Ek sweer ek wil nie lewe sonder liefde nie
[Verse 8]
Daar is niks soos liefde nie
Niks maak so seer soos die
Ek sweer ek wil nie lewe sonder liefde nie
[Verse 9]
Ek wil nie
Ek gaan nie
Nie weer nie
[Outro]
Hoe mense lewe sonder liefde weet ek nie
Written by: Bobby van Jaarsveld