Music Video

Martin Bester - Boerepop (Amptelike Musiekvideo)
Watch Martin Bester - Boerepop (Amptelike Musiekvideo) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Martin Bester
Martin Bester
Lead Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Regardt de Bruin
Regardt de Bruin
Concertina
Josh Oosthuizen
Josh Oosthuizen
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Martin Bester
Martin Bester
Songwriter
Roux Cloete
Roux Cloete
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek werk Maandag tot Vrydag van 9 tot 5
Ja die geldjies is min, maar dis in
Dis vroeg opstaan en laat gaan slaap
As jy die pyp wil rook hou net jou pot aan die kook
[Verse 2]
O gooi vir my, gooi vir my, gooi vir jou
Gooi vir my, gooi vir my, gooi vir jou
[Chorus]
Waar's die ys, bring jou glas
Gooi vir ons 'n dop, dis tyd vir boerepop
By die huis of oppi plaas
Lyf teen lyf laat die dans afskop
Want boerepop laat die partytjie hop
Ja boerepop laat jou hart so vinnig klop
[Verse 3]
Ek is klaar gewerk en ek is moeg geploeg
Ja die week was lank lank genoeg
Klaar gestroop moet nog 'n bottle koop
As jy die pyp wil rook hou die pot aan die kook
[Verse 4]
O gooi vir my, gooi vir my, gooi vir jou
Gooi vir my, gooi vir my, gooi vir jou
[Chorus]
Waar's die ys, bring jou glas
Gooi vir ons 'n dop, dis tyd vir boerepop
By die huis of oppi plaas
Lyf teen lyf laat die dans afskop
Want boerepop laat die partytjie hop
Ja boerepop laat jou hart so vinnig klop
[Verse 5]
Maak leeg, maak vol
Maak leeg maak vol, dis tyd vir boerejol
Maak vol
Maak leeg maak vol, dis tyd vir boerejol
[Chorus]
Waar's die ys, bring jou glas
Gooi vir ons 'n dop, dis tyd vir boerepop
By die huis of oppi plaas
Lyf teen lyf laat die dans afskop
Want boerepop laat die partytjie hop
Ja boerepop laat jou hart so vinnig klop
Written by: Martin Bester, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out