Top Songs By Joshua Na Die Reën
Similar Songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Jacques Gerhard De Villiers
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Gideon Botes
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ingeval jy vergeet
Moet jy 'n knoop in jou oor maak dat jy onthou
Soos die son elke môre by jou kamer inskyn, ek weet jy dink ek droom
Maar oor jou
Vir jare lank sal ek nog droom oor jou, net dat jy weet
[Verse 2]
As die sterre brand vanaand
Gaan loer by die agterdeur uit
Ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei
Hoe beter vir ons albei
[Verse 3]
Ek wil weet hoe jy dit doen?
Hoe bly die wonder in jou oë dan so immergroen?
Sal die wind
Deur die klowe van my diepe slaap my hart weer wakker sing
Vir jou
Vir jare lank sal ek dit droom vir jou, net dat jy weet
[Verse 4]
As die sterre brand vanaand
Gaan loer by die agterdeur uit
Ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei
Hoe beter vir ons albei
[Verse 5]
Ver deur die klowe van wat eg is
En oor die uitsig van wat jy werd is
Hoop ek jy weet wanneer jy reg is
Ek vir jou daar wag
[Verse 6]
Waar die sterre brand vanaand
Waar die sterre brand vanaand
[Verse 7]
Hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei
Hoe beter vir ons albei
[Verse 8]
As die sterre brand vanaand
Gaan loer by die agterdeur uit
Ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei
Hoe beter vir ons albei
Written by: Jacques Gerhard De Villiers