Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Appel
Appel
Lead Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Songwriter
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Intro]
Jy is 'n klomp keer lekker
[Verse 1]
Die kelkiewyn die roep so mooi, ek gooi vir ons 'n knerts
Die Namakwa land is helderrooi met die son se hand geverf
Iewers tussen die vlaktes het ek "true love" gevind
Kalahari nooi pronk springbok mooi soos sy huppel deur die wind
[Chorus]
Jy is 'n klomp keer lekker
Op al die regte plekke
Met jou draadwerk en jou vlekke
Van my kop tot my kombuis
En ek wil dans, dans, dans
Tot my hemp uithang, ja
My bokka moenie krap waar dit nie juk nie
My bokka moenie krap waar dit nie juk nie
[Verse 2]
Pietmyvrou, ek bly getrou, die bosveld roep jou naam
Onder die hardekool skryf ons beloftes, kerf ons name saam
Klein Maraai vertel my gou, ja dink jy ons gaan trou?
Sal 'n arm man van die onderdorp ooit jou handjie vas kan hou?
Sal 'n arm man van die onderdorp ooit jou handjie vas kan hou?
[Chorus]
Jy is 'n klomp keer lekker
Op al die regte plekke
Met jou draadwerk en jou vlekke
Van my kop tot my kombuis
En ek wil dans, dans, dans
Tot my hemp uithang, ja
My bokka moenie krap waar dit nie juk nie
My bokka moenie krap waar dit nie juk nie
[Bridge]
Oh, brannewyn laat my staan
Oh, brannewyn laat my staan
Oh, brannewyn laat my staan
Want my Bokkie wil nou huistoe gaan
Oh, brannewyn laat my staan
Oh, brannewyn laat my staan
Oh, brannewyn laat my staan
Want my Bokkie wil nou huistoe gaan
[PreChorus]
Jy is 'n klomp keer lekker
Op al die regte plekke
Met jou draadwerk en jou vlekke
Van my kop tot my kombuis
En ek wil dans, dans, dans
Tot my hemp uithang, ja
My bokka moenie krap waar dit nie juk nie
[Chorus]
Jy is 'n klomp keer lekker
Op al die regte plekke
Met jou draadwerk en jou vlekke
Van my kop tot my kombuis
En ons sal dans, dans, dans
Tot my hemp uithang, ja
My bokka moenie krap waar dit nie juk nie
My bokka moenie krap waar dit nie juk nie
[Outro]
Want jy's 'n klomp keer lekker
Written by: Christoph Kotze, Paulo Azevedo
instagramSharePathic_arrow_out