Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Barto
Performer
Barto Swiegers
Vocals
Amiel Gopal
Bass
Hugo Ludik
Keyboards
Brendan Campbell
Keyboards
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Barto Swiegers
Composer
Stephan van Huyssteen
Composer
Don Kelly
Lyrics
Franzel van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Waar daar ‘n rokie rook
Brand daar ‘n vuur
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
[Verse 2]
Winde wat om ons waai maak ons sterk
Al wat dit vat is bloed en sweet en ‘n bietjie werk
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Ons is hier
Ons is hier
[Chorus]
Want ons dans, ons dans soos 'n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat of aan die grond vasbind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
[Chorus]
Ons waai, ons waai soos 'n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
[Verse 3]
Soos 'n vlam in die wind (Ooh, ooh-ooh, ooh, ooh-ooh)
Soos 'n vlam in die wind (Ooh, ooh-ooh, ooh, ooh-ooh)
Soos ‘n vlam in die wind
[Verse 4]
Saam vasgebind in flint
Verander vonk in ‘n vuur
Die donker maak mens blind
Totdat ons lig uitstuur
[Verse 5]
Winde wat ons omwaai gee ons krag
Ons sal brand van die skemer tot die nuwe dag
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Ons is hier
Ons is hier
[Chorus]
Want ons dans, ons dans soos 'n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat of aan die grond vasbind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
[Chorus]
Ons waai, ons waai soos 'n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
[Verse 6]
Soos 'n vlam in die wind (Ooh, ooh-ooh, ooh, ooh-ooh)
Soos 'n vlam in die wind (Ooh, ooh-ooh, ooh, ooh-ooh)
Soos ‘n vlam in die wind
[Chorus]
Want ons dans, ons dans soos 'n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat of aan die grond vasbind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
[Chorus]
Ons waai, ons waai soos 'n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
[Verse 7]
Soos 'n vlam in die wind (Ooh, ooh-ooh, ooh, ooh-ooh)
Soos 'n vlam in die wind (Ooh, ooh-ooh, ooh, ooh-ooh)
Soos ‘n vlam in die wind
Written by: Barto Swiegers, Don Kelly, Franzel van Huyssteen, Stephan van Huyssteen