Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Appel
Vocals
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Brendan Ross
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Sy dra plakkies by haar kantrok
Pronk pragtig soos 'n springbok
Teken prentjies in die wolke met haar vingers in die lig
[Verse 2]
Bo blink en onder stink is wat sy van die bo-dorp dink
Die lanies met die stiff upper lip
[Verse 3]
Sy is maar net 'n lap pop wat daar op haar hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê
[Verse 4]
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe is beter vir die siel wat praat
[Verse 5]
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe is beter vir die siel wat praat
[Verse 6]
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan die dinge wat jou pla
[Verse 7]
Piet blou in haar klou met haar moue opgevou
Sy werk aan haar mini met 'n blou overall
[Verse 8]
Pass vir haar die spanner, ja, haar hond se naam is Werner
Hy double clutch as hy soggens die posman jaag
[Verse 9]
Sy is maar net 'n lap pop wat daar op haar hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê
[Verse 10]
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe is beter vir die siel wat praat
[Verse 11]
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe is beter vir die siel wat praat
[Verse 12]
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan die dinge wat jou pla
[Verse 13]
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe is beter vir die siel wat praat
[Verse 14]
Sy praat van
Heito potato, ja buk of sy byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits 'n plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewe is beter vir die siel wat praat
[Verse 15]
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan die dinge wat jou pla
[Verse 16]
O my hartjie wat het jy gemaak
Sy praat van 9 maande bo in die Roeland straat
Written by: Christoph Kotze