Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Songwriter
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Songwriter
Johan Moskou du Toit
Songwriter
Lyrics
[Verse 1]
Ek het jou ontmoet in al daai geel
Jy het daai doos by jou gehad
Ja, die een wat my nagemaak het
En ek moes speel oor al my swart
Die slaap loop droom wat my rug ophou
Die ding wat my my lewe lank dophou
[Verse 2]
En nou vir jou
Bou jou lewe bo my hoog
Genoeg dat die donker jou nie kry nie
[Verse 3]
Julie
Julie
Julie
Julie
[Verse 4]
Kan ek weer begin voor al daai geel
Jy het dit als op jougesit
Gesê dat ons net uitgedink is
En volg jy in al my swart
Op die wolk drap af wat my wakker hou
Die ding wat ek my lewe lank dophou
[Verse 5]
Maar nou vir jou
Bou jou lewe bo my hoog
Genoeg dat die donker jou nie kry nie
[Verse 6]
Julie
Julie
Julie
Julie
[Verse 7]
Julie
Julie
Julie
Julie
Julie
Written by: Albertus Jakobus Merwe, Danie Du Toit, Lodewyk Wielligh Christiaan Von, Moskou Toit Johan Du