Featured In
Top Songs By Lianie May
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jay
Duet Vocals
Lianie May
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Lyrics
Dalk is daar iets in die water
Of net 'n kiem in die lug
Miskien kry ek net verkoue as ek naby jou is
Maar ek hoop jy kom terug
Dalk is dit net my verbeelding, of sit ek net bietjie aan?
Miskien het ons net te veel van daardie sjerrie gedeel onder die volmaan
Jy laat my bewe, ek voel hoe ek ewe skielik sweet
Ekke weet jy's die rede dat ek so bewe
Ek hoop dis aansteeklik
Sodat jy dit ook kan kry
In die bed lê langsaan my
Dat ek lekker warm bly
Ek bewe, ek is vir seker bietjie siekverlief op jou
Miskien moet jy vir my sop bring
Of net 'n koppietjie tee
En stuur dan later vir my wat ook al vitamien jy is
Ek soek klein bietjie meer
Miskien is daar medisyne
In daardie arms van jou
Gee my 'n soen vir die pyn, al is dit net 'n ou kleintjie
Maar ek soek hom nou
Jy laat my bewe, ek voel hoe ek ewe skielik sweet
Ekke weet jy's die rede
Dat ek so bewe, ek hoop dis aansteeklik
Sodat jy dit ook kan kry
In die bed lê langsaan my
Dat ek lekker warm bly
Ek bewe, ek is vir seker bietjie siekverlief op jou
Siekverlief op jou
Dalk is daar iets in die water
Of net 'n kiem in die lug
Verlief op jou
Verlief op jou
Verlief op jou
Jy laat my bewe, ek voel hoe ek ewe skielik sweet
Ekke weet jy's die rede
Dat ek so bewe, ek hoop dis aansteeklik
Sodat jy dit ook kan kry
In die bed lê langsaan my
Dat ek lekker warm bly
Ek bewe, ek is vir seker bietjie siekverlief op jou
Siekverlief op jou
Siekverlief op jou
Written by: Johan Oberholzer