Top Songs By Lianie May
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Lianie May
Performer
Murray Lubbe
Background Vocals
Denny Lalouette
Bass Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Carlé Van Deventer
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
Ek sal omdraai en weet dat jy alles sal gee
Om weer liefde te voel te verstaan en bedoel
Elke woord wat ek vir jou sê, klein dinge wat my hart wil hê
Emosies wat ek diep binne my het
Elke dag raak net erger, die gevoel in my sterker
Jy voel so reg maar tog so verkeerd
Jy verstaan my gevoelens, ek het geen bybedoelings
Daar is geen reëlboek vir liefde geen wet
Ons almal kort net iemand om lief te hê
Iemand wat net vir jou sê
Ek het jou broodnodig, al raak dit soms oorbodig
Kort ons iemand om lief te hê
Ek voel die ritme in jou, voel jy ook dit in my?
Soos een mens dans ons die aand en ure verby
Hou my vas, moenie laat gaan nie, al kan niemand ons verstaan nie
Moet jy weet ek bly net hier
Ons beweeg soos die gety van die see in en uit
Daar is min wat kan beskryf hoe ek jou lief het my lyf
Daar is iets in die aandlig, ek glimlag soos ek terug dink
Jy't my gered voor ek kon sink
Ons almal kort net iemand om lief te hê
Iemand wat net vir jou sê
Ek het jou broodnodig, al raak dit soms oorbodig
Kort ons iemand om lief te hê
Iemand om lief te hê
Iemand wat net vir jou sê
Ek het jou broodnodig, al raak dit soms oorbodig
Kort ons iemand om lief te hê
Jy slaan die wind terug in my seile
By jou voel ek weer veilig
Want hier is dit net ek en jy
Ons almal kort net iemand om lief te hê
Iemand wat net vir jou sê
Ek het jou broodnodig, al raak dit soms oorbodig
Kort ons iemand om lief te hê
Iemand om lief te hê
Iemand wat net vir jou sê
Ek het jou broodnodig, al raak dit soms oorbodig
Kort ons iemand om lief te hê
Written by: Christoph Kotze