Credits
PERFORMING ARTISTS
Jack & June
Performer
Pieter Werner van der Hoven
Vocals
Jacqueline Tolken
Vocals
Vinnie Henrico
Drums
Henry Steel Jnr
Guitar
Schalk Van Der Merwe
Bass
Dirk van Niekerk
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Pieter Werner van der Hoven
Composer
Jacqueline Tolken
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
Nou's ons hier
Die huis voel leeg, jou aandag is te duur, blus die vuur
Jy kan maar doen wat jy wil, wat ‘n bitter pil, nog ‘n uur
Jou mond is stil, is jou hart nog vol? Geen plesier
Om te leef in die koue wat sou gebeur as ons sou?
Vergewe en vergeet of in ‘n duisend stukke breek
Steek ons liefde aan die brand
My hart is seer en ek’s moeg na jou verlang
Hou net op met my want ek soek jou aan my kant
Ons moet alles vir mekaar kan sê, vertel my wat jou hart wil hê
Steek ons liefde aan die brand
Sal ons leer? Ek’s klaar gedra ek sit die sakke neer
Voel ‘n veer, hou jou mond van my af as jy so aanhou blaf
Ons moet keer om nog tyd te mors op ons donderweer
Keer op keer
Ons moet nou kies om te vergewe en vergeet
Of in ‘n duisend stukke breek
Steek ons liefde aan die brand
My hart is seer en ek’s moeg na jou verlang
Hou net op met my want ek soek jou aan my kant
Ons moet alles vir mekaar kan sê, vertel my wat jou hart wil hê
Steek ons liefde aan die brand
Aan die Brand
Aan die brand

Written by: Jacqueline Tolken, Pieter Werner van der Hoven