Music Video

Werner van der Hoven - Hanrie Visagie
Watch Werner van der Hoven - Hanrie Visagie on YouTube

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Werner Van Der Hoven
Werner Van Der Hoven
Songwriter
Pierre Greeff
Pierre Greeff
Songwriter
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Songwriter

Lyrics

Hanrie Visagie
Se pa brou bier
Sy was op skool in Calvinia
Sy was 'n wilde tier
En ek dink soms aan haar
Sy was 'n tien uit tien
Ek het lank lank gelede
Iets mooiers gesien
So fiks soos 'n renperd en
Gebou soos 'n pou
Ek het nog altyd so bietjie
Van Hanrie gehou
Hanrie
Hanrie
Sê my is jy nog
Gelukkig getroud?
Of het jy iemand nodig
Met wie jy kan praat
Hanrie
Visagie
Hanrie Visagie
Ek dink nog aan jou
Oohohoo
Oohohoo
Ek dink nog aan jou
Hanrie Visagie
Se man lê net rond
Sy pa boer met skape
En het baie grond
Op skool was hy hoofseun
Sy naam boaan die bord
As sy net geweet het
Wat van Johan sou word
So fiks soos 'n renperd en
Gebou soos 'n pou
Ek het nog altyd so bietjie
Van Hanrie gehou
Hanrie
Hanrie
Sê my is jy nog
Gelukkig getroud?
Of het jy iemand nodig
Met wie jy kan praat
Hanrie
Visagie
Hanrie Visagie
Ek dink nog aan jou
Oohohoo
Oohohoo
Ek dink nog aan jou
Op 19 jaar oud
Het sy swanger geraak
'N shotgun wedding
En nog babas gemaak
Nou op sondae
Harloop jy jou byna lam
Ek weet jy wil wegkom
Van Johan
Jou Man
Hanrie
Hanrie
Sê my is jy nog
Gelukkig getroud?
Of het jy iemand nodig
Met wie jy kan praat
Hanrie
Visagie
Hanrie Visagie
Ek dink nog aan jou
Oohohoo
Oohohoo
Ek dink nog aan jou
Oohohoo
Ooh Anrie
Ek dink jy't van my ook gehou
Written by: Frederick den Hartog, Pierre Greeff, Werner Van Der Hoven
instagramSharePathic_arrow_out