Music Video

Jack & June - Kom Terug Bed Toe (Official Audio)
Watch Jack & June - Kom Terug Bed Toe (Official Audio) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jack & June
Jack & June
Performer
Pieter Werner van der Hoven
Pieter Werner van der Hoven
Vocals
Jacqueline Tolken
Jacqueline Tolken
Vocals
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Schalk Van Der Merwe
Schalk Van Der Merwe
Bass
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Pieter Werner van der Hoven
Pieter Werner van der Hoven
Composer
Jacqueline Tolken
Jacqueline Tolken
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Dink jy ook aan my in daai aande?
As ons vêr is en ons lê alleen in ons kamers
Is daar iets wat jy wil sê voor jy jou oë toe maak?
Voordat ons aan die slaap raak
Wonder jy ook of ek aan jou dink?
My lyf is aan die brand
Ek wil myself verdrink
In jou arms
Daar is iets wat binne my weergalm
Skakel af
Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees ‘n bietjie impulsief
Impulsief
Net so nou en dan begin ek bewe
Om te dink aan al daai sinnelose kere
As ons vêr is en ons lê alleen in ons kamers
As ons vêr is en ons lê alleen
Wonder jy ook of ek aan jou dink?
My lyf is aan die brand
Ek wil myself verdrink
In jou arms
Daar is iets wat binne my weergalm
Skakel af
Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees ‘n bietjie impulsief
Impulsief
Kom terug bed toe
Ek het ‘n eindelose drang vir jou
‘n Eindelose drang vir jou, terug bed toe
Kom terug bed toe
Ek het ‘n eindelose drang vir jou
'n Eindeloos
Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees ‘n bietjie impulsief
Kom terug bed toe
Ek wil so graag meer van jou geniet
Kom terug bed toe
Kom ons wees ‘n bietjie impulsief
Impulsief
Written by: Don Kelly, Jacqueline Tolken, Pieter Werner van der Hoven
instagramSharePathic_arrow_out