Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Murray Lubbe
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Composer
Don Kelly
Lyrics
Niel Schoembee
Composer
Stephan van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
[Intro]
Nee of ja
‘n Man moet mos ’n meisie vra
Na-na-na
Na-na, na-na, na-na
[Verse 1]
Ons kan die heel aand stry, hart en kop baklei
Maar voor die klok gaan slaan, sal ons ‘n antwoord kry
As ek verloor kom ek saam met jou
En as ek wen kom jy saam met my
Kom ons sort dit uit vir nou en vir altyd
[PreChorus]
Jy lyk onseker maar ek het ‘n idee
As jy net luister kan ek jou die antwoord gee
Dis ‘n wen-wen situasie
Skakel in op dieselfde stasie
Kop of stert hier is hoe dit werk
[Chorus]
Nee of ja
‘n Man moet mos ’n meisie vra
Vat op my kans, ek vat jou vir ’n dans
Ons maak ‘n bietjie kattekwaad
Nee of ja
Dis hoe ‘n man ’n meisie vra
Klip, skêr, papier, die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Klip, skêr, papier, die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
[Verse 2]
Na-na-na
Na-na, na-na, na-na
[Verse 3]
Ons kan die heel aand speel
Jy kan my nooit verveel
Want as jy kyk of loer kan ek myself nie keer
Dis ‘n warm-koud situasie
Vasgevang in dieselfde spasie
Kop of stert hier is hoe dit werk
[Chorus]
Nee of ja
‘n Man moet mos ’n meisie vra
Vat op my kans, ek vat jou vir ’n dans
Ons maak ‘n bietjie kattekwaad
Nee of ja
Dis hoe ‘n man ’n meisie vra
Klip, skêr, papier, die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Klip skêr papier, die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
[Bridge]
Waar jy vat of los vat ek die wêreld met ons saam
Soveel harte moes al breek dat ons mekaar verstaan
Jy’s vir my so soet soos suiker
Moet ek langer wag hier buite?
Of vat ons ‘n kans?
[Chorus]
Nee of ja
‘n Man moet mos ’n meisie vra
Vat op my kans, ek vat jou vir ’n dans
Ons maak ‘n bietjie kattekwaad
Nee of ja
Dis hoe ‘n man ’n meisie vra
Klip, skêr, papier, die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Klip, skêr, papier, die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
[Verse 4]
Na-na-na
Na-na, na-na, na-na
Na-na-na
Na-na, na-na, na-na
[Outro]
Klip, skêr, papier, die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Klip, skêr, papier, die lekkerste manier
As jy wen dan is my antwoord ja
Written by: Brendan Peyper, Don Kelly, Niel Schoembee, Stephan van Huyssteen