Top Songs By Brendan Peyper
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Performer
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
[Verse 1]
‘n Honderd bokke kry jou in
Dit laat die band begin sing
Jy kan die vuur maar begin
Laat ons die vleis inbring
Soek jy ’n pool-tafel
Of soek jy net die thrill?
Ek het jou heel week verlang
So, laat ons meelvloer toe gaan
[Chorus]
So, laat my vry vanaand
Op die platteland
Vanaand slaan ons hierdie dansvloer
Sommer aan die brand
So, laat my vry vanaand
Ek het jou heel week verlang
So, kom ‘n bietjie hier
Ek wys jou die vuur
En die vlamme in my hart
Wat vir jou staan en brand, brand, brand
Brand, brand brand
[Verse 2]
Jy het mos bene in die gene
So kom ons kry ‘n rede
Om hierdie plek agter te los
Dan is dit net ek en jy
Sal jy by kan bly?
Of gaan ek en jy
Om die hoekie ry
Dat ek jou adres kan kry?
[Chorus]
So, laat my vry vanaand
Op die platteland
Vanaand slaan ons hierdie dansvloer
Sommer aan die brand
So, laat my vry vanaand
Ek het jou heel week verlang
So, kom ‘n bietjie hier
Ek wys jou die vuur
En die vlamme in my hart
Wat vir jou staan en brand
[Bridge]
Ja, die trane
Die trane loop alweer
En ek wens ek
Ek wens ek kon dit keer
Ja, die trane
Die trane loop alweer
As jy so met
Daai rokkie paradeer
[Chorus]
So, laat my vry vanaand
Op die platteland
Vanaand slaan ons hierdie dansvloer
Sommer aan die brand
So, laat my vry vanaand
Ek het jou heel week verlang
So, kom ‘n bietjie hier
Ek wys jou die vuur
En die vlamme in my hart wat brand
[PreChorus]
So, laat my vry vanaand
Op die platteland
Vanaand slaan ons hierdie dansvloer
Sommer aan die brand
So, laat my vry vanaand
Ek het jou heel week verlang
So, kom ‘n bietjie hier
Ek wys jou die vuur
En die vlamme in my hart
Wat vir jou staan en brand
[Outro]
So, kom ‘n bietjie hier
Ek wys jou die vuur
En die vlamme in my hart
Wat vir jou staan en brand, brand, brand
Brand, brand, brand
Written by: Brendan Peyper