Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Vocals
Danny Smoke
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Composer
Johan Vorster
Composer
Roan Ash
Composer
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Producer
Johan Vorster
Mixing Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Hou aan loop
En kyk weer op
Daar's soveel meer wat op jou wag
Sê my, voel jy die genade?
[Verse 2]
Die son kom op
Verblind jou oë
Dis dalk te groot om te verstaan
Maar sê my, voel jy die genade?
[Chorus]
En die water loop, ja, die water stroom
Sê my, voel jy die genade?
Maak net jou arms oop, laat die trane loop
Sê my, voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
[Verse 3]
Jy's net 'n mens
Hy is God
Maar jy sal nooit uit Sy hand uit val
Sê my, voel jy die genade?
[Verse 4]
Jy's vry gekoop
Die prys is reeds betaal
Jy's skoon gewas, 'n Koningskind
Sê my, voel jy die genade?
[Chorus]
En die water loop, ja, die water stroom
Sê my, voel jy die genade?
Maak net jou arms oop, laat die trane loop
Sê my, voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
[Chorus]
En die water loop, ja, die water stroom
Sê my, voel jy die genade?
Maak net jou arms oop, laat die trane loop
Sê my, voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
Oh-oh voel jy die genade?
Written by: Christoph Kotze, Jo Black, Johan Vorster, Roan Ash