Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen
Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
Vincent Gordon
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Vincent Gordon
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Vincent Gordon
Producer
Lyrics
Ons vir altyd onbreekbaar
Jy moet dit nie vergeet nie
Ons vir altyd en vir ewig
Niks kan ons nou stop nie
Jy, jy't my asem weg geslaan
My hart weer oop gemaak vir liefde
Sal ek dit oor wou doen
Ek het so hard geval
En ek sal dit doen 'n honderd maal
Vir liefde sal ek jou my hart gee
Jy weet twee is beter as een
Jy weet jy is nie alleen
Jy weet ek kan nie, ek wil nie
Ek sal nie sonder jou kan leef nie
Ons vir altyd onbreekbaar
Jy moet dit nie vergeet nie
Ons vir altyd en vir ewig
Niks kan ons nou stop nie
Ons vir altyd onbreekbaar
Jy moet dit nie vergeet nie
Ons vir altyd en vir ewig
Niks kan ons nou opbreek nie
Jy, jy't my woorde vas gevang
Op my hart skryf ek jou naam
Ek skilder jou met ons drome saam
Ek het so lank gewag
Vir jou en jy het ‘n kans gewaag
Op liefde
Sal jy my jou hart gee
Jy weet twee is beter as een
Jy weet jy is nie alleen
Jy weet ek kan nie, ek wil nie
Ek sal nie sonder jou kan leef nie
Ons vir altyd onbreekbaar
Jy moet dit nie vergeet nie
Ons vir altyd en vir ewig
Niks kan ons nou stop nie
Ons vir altyd onbreekbaar
Jy moet dit nie vergeet nie
Ons vir altyd en vir ewig
Niks kan ons nou opbreek nie
Ek sien jy staan voor my
In die middel van die reën
Laat dit val val val
Op jou en my
Ek streel my hand oor jou wang
God het jou vir my geleen
Vir altyd
Ons vir altyd onbreekbaar(Onbreekbaar)
Ons vir altyd en vir ewig
Ons vir altyd onbreekbaar
Jy moet dit nie vergeet nie
Ons vir altyd en vir ewig
Niks kan ons nou stop nie
Ons vir altyd onbreekbaar
Jy moet dit nie vergeet nie
Ons vir altyd en vir ewig
Niks kan ons nou opbreek nie
Written by: Vincent Gordon