Top Songs By Jennifer Zamudio
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jennifer Zamudio
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Tertius "BC" Pretorius
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Producer
Lyrics
Jy dink dalk
Dat ek beter kan kry
Jy sê soms
Daar's dalk soveel beter vir my
Mmmm jy voel dalk
Dat jy nie by my pas nie
Maar engel dalk is jy verkeerd
Dalk sal die son môre opkom
Dalk sal die maan weer skyn vanaand
Dalk is ek en jy net bedoel vir meer as 'n leeftyd saam
Dalk sal die sterre vir ons verskiet
Dalk net my engel was als verniet
Maar sien dalk is nie genoeg om al die liefde wat hier tussen ons is weg te gooi nie
Dalk (Dalk)
Nee nooit nie
Jy fluister (Dat ek dalk)
Moet aan beweeg
Jy skree (Dat ek dalk)
Iemand anders 'n kans moet gee
Oe jy reken dalk dat ons twee nie bestem is nie
Maar engel dalk is jy verkeerd
Dalk sal die son môre opkom
Dalk sal die maan weer skyn vanaand
Dalk is ek en jy net bedoel vir meer as 'n leeftyd saam
Dalk sal die sterre vir ons verskiet
Dalk net my engel was als verniet
Maar sien dalk is nie genoeg om al die liefde wat hier tussen ons is weg te gooi nie
Dalk (Dalk)
Nee nooit nie
Dalk sal die son môre opkom
Dalk sal die maan weer skyn vanaand
Dalk is ek en jy net bedoel vir meer as 'n leeftyd saam
Dalk sal die sterre vir ons verskiet
Dalk net my engel was als verniet
Maar sien dalk is nie genoeg om al die liefde wat hier tussen ons is weg te gooi nie
Dalk (Dalk)
Nee my engel nooit nie
Oe dalk (Dalk)
Nee nooit nie
Written by: Tertius "BC" Pretorius