Lyrics

Ek kyk na die nag die sterre wat vir my loer en lag
En orion wat waai my baby hy sê baai die son bring nog 'n dag
Ek kyk na die see en ek wonder hoe dit moet wees
Om in hom te leef tussen korale sal ons bly en pêrels vir jou kry
So mooi is jy vir my
Want jy is die sterre en die maan
Jou oë soos pêrels diep soos die oseaan
My baby waar kom jy vandaan vanuit 'n ander wentelbaan
Jy het my asem weggeslaan
Ek kyk na die lug die son se strale verblind my sig
Totdat 'n wolk sy skadu gooi my baby dit is mooi
Maar nie so mooi soos jy nie
Want jy is die sterre en die maan
Jou oë soos pêrels diep soos die oseaan
My baby waar kom jy vandaan vanuit 'n ander wentelbaan
Jy het my asem weggeslaan
Want jy is die sterre en die maan
Jou oë soos pêrels diep soos die oseaan
My baby waar kom jy vandaan vanuit 'n ander wentelbaan
Jy het my asem weggeslaan
(Ah-ha ah-ha-ah ah-ah)

(Ah-ha)
Jy het my asem weggeslaan
Written by: Johan C Venter
instagramSharePathic_arrow_out