Top Songs By Juan Boucher
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Songwriter
Lyrics
En ek voel hier is geen meer jy of niks nie
Dis leeg, dis koud, dis swaar, ek kry nie rus nie
En my hart word so koud
Ons swyg weer, die les geleer, dit was fiksie
Dit breek die roes wat kraak, verander niks nie
Soos ons altwee ouer word
Ek versuip in jou
Want jy kom haal my uit die diepte uit
Ek is lief vir 'n vreemdeling
Ek's op my knieë gebring
Roep my saam, ek's in
Dit beteken vir jou niks nie
'n Handgranaat is meer in staat na rusie
Maar vir jou kon ek nie kies nie
Die hoek in my keel is geanker in jou vas
Dit skree verby, maar wyn hou dit sielkundig
Jy sal die antwoord in my wees
Ek versuip in jou
Want jy kom haal my uit die diepte uit
Ek is lief vir 'n vreemdeling
Ek's op my knieë gebring
Vergun my jou woorde, dis al wat ek het
En kan weer leef in jou
Ek gee jou my trane, jy leer en verstaan dit
Wat gister bewaar het
Want ek versuip in jou
Want jy kom haal my uit die diepte uit
Ek is lief vir 'n vreemdeling
Ek's op my knieë gebring
Ek versuip in jou
Want jy kom haal my uit die diepte uit
Ek is lief vir 'n vreemdeling
Ek's op my knieë gebring
Written by: Juan Boucher