Lyrics

[Verse 1]
Voel nie meer die donker
Voel nie meer die seer
Dit wat ons gehad het
Daar's nog baie om te leer
[Verse 2]
Voel jy nog die hartklop?
Voel jy hoe dit brand?
As ons saam loop in die strate
Saam loop hand aan hand
[Chorus]
Jy's vir my die een
Al is die tyd vir ons geleen
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Laat my hart oor joune reën
Jy's vir my die een
Jy's vir my die
[Verse 3]
Een wat langs my lê
Daar's soveel meer wat ek wil sê
As ons die stukkies bymekaar maak
Sal ons lewens ook meer sin maak
Soveel meer sin maak
[Chorus]
Jy's vir my die een
Al is die tyd vir ons geleen
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Laat my hart oor joune reën
Jy's vir my die een
[Chorus]
Jy's vir my die bloed hier in my bors
Ek het my tyd te veel gemors
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Jy's vir my die een
Jy's vir my die
[Verse 4]
Jy haal die sout hier uit my wonde
Jy maak my heel maak my gesond
Jy is die soet hier in my mond
[Chorus]
Jy's vir my die een
Al is die tyd vir ons geleen
En as die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Laat my hart oor joune reën
Jy's vir my die een
[Chorus]
Jy's vir my die bloed hier in my bors
Ek het my tyd te veel gemors
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Jy's vir my die een
Jy's vir my die
[Verse 5]
Oh-oh-oh-oh
Jy haal die sout hier uit my wonde
Oh-oh-oh-oh
Jy maak my heel maak my gesond
Oh-oh-oh-oh
Laat my hart oor joune reën
Jy's vir my die een
Jy's vir my die een
Written by: Deon Laubscher
instagramSharePathic_arrow_out