Featured In
Top Songs By Ruhan Du Toit
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ruhan Du Toit
Vocals
Denny Lalouette
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Bass Guitar
Murray Lubbe
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Jy glo in Vader Kersfees
En jy wag na die lig vir die takbokke
Wat land op die dak en die sleëklokke-geluid
Toe vind jy uit
[Verse 2]
Jy glo en jy vergewe
In jou lewe al so baie seergekry
Vergeet en vertrou iemand weer, dan's dit verby
Toe kry jy my
[Verse 3]
So as jy dink jy weet
Hoe donners lief ek jou het, dink weer
As jy dink weet
Hoe hoog ek op jou is, nee, jy's verkeerd
As jy dink jy weet
[Verse 4]
Jy dink ek sien nie raak nie
Maar jy gee en jy doen vir my
Al sê ek dit dalk nie genoeg nie, weet net jy
Is als vir my
[Verse 5]
So as jy dink jy weet
Hoe donners lief ek jou het, dink weer
As jy dink weet
Hoe hoog ek op jou is, jy's verkeerd
As jy dink jy weet
[Verse 6]
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is, nee, jy's verkeerd
[Verse 7]
Jy glo daar is 'n hemel
Waar die pyn en die seer alles weggaan
Het getwyfel, toe sien ek 'n engel in jou oë
Nou glo ek ook
[Verse 8]
So as jy dink jy weet
Hoe donners lief ek jou het, dink weer
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is, nee, jy's verkeerd
As jy dink jy weet
As jy dink jy weet
Written by: Johan Oberholzer